hotel KKNK Accommodation 2019 / Klein Karoo Nasionale Kunstefees Akkommodasie 2019


KKNK accommodation

KKNK (Klein Karoo Nasionale Kunstefees)

The KKNK (Klein Karoo Nasionale Kunstefees), is a Afrikaans language festival. The event is considered one of South Africa’s largest arts and culture festivals in Oudtshoorn, attracting thousands of visitors per year.

Die KKNK (Klein Karoo Nasionale Kunstefees), is 'n Afrikaanse taalfees. Die geleentheid word beskou as een van Suid-Afrika se grootste kuns- en kultuurfeeste in Oudtshoorn en lok duisende besoekers per jaar.


PINEHURST / HUIS ARCHER KKNK VERBLYF 21 – 27 MAART 2019

Akkomodasie tariewe vir 2019 is: Enkel: R350.00 per dag, dubbel: R600.00 per dag, 4 bed: R900.00 per dag, 6 bed: R1350 per dag. Kampeer tariewe vir 2019 is: R220.00p dag, per staanplek en R55.00pp per dag

Contact Us - Kontakbesonderdhede:

Jan van Riebeeckweg 186 | Oudtshoorn | 6620
044 272 6155

PINEHURST
Ida Schmitt
jsch@telkomsa.net

HUIS ARCHER
Susan van der Walt
pinehurstk@gmail.com

Download Booking Form

KAMPERING KKNK 21 – 27 MAART 2019

Kampeertariewe vir 2019 is: Staanplek R210.00p dag, R55.00 p/p p/dag;R30.00 p/dag vir ‘n kragstaanplek: Elke staanplek is geregtig op een voertuig. Addisionele voertuie betaal R25.00 p/dag ekstra.

Contact Us - Kontakbesonderdhede:

Vir aandag: Boeboe Visser
Jan van Riebeeckweg 186 | Oudtshoorn | 6620
044 279 1623
bvisser81@gmail.com

Download Booking Form